Van sorg na liefde (Afrikaans, Paperback)


Na 'n liefdesteleurstelling gaan werk Mia de Villiers as 'n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met die se seun, Jean, sit sy vas. Jean insinueer dat sy gekom het om 'n ryk man te vang en Mia vererg haar. Dink hy sy is soos sy trofeemeisies wat deur rykdom beindruk word? Hy is uiters aantreklik, maar sy swig nie voor 'n rokjagter nie. Al blyk dit gaandeweg dat die alfaman 'n sorgsame, sagter kant het . . .

R82
List Price R95
Save R13 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles820
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Na 'n liefdesteleurstelling gaan werk Mia de Villiers as 'n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met die se seun, Jean, sit sy vas. Jean insinueer dat sy gekom het om 'n ryk man te vang en Mia vererg haar. Dink hy sy is soos sy trofeemeisies wat deur rykdom beindruk word? Hy is uiters aantreklik, maar sy swig nie voor 'n rokjagter nie. Al blyk dit gaandeweg dat die alfaman 'n sorgsame, sagter kant het . . .

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Satyn

Country of origin

South Africa

Release date

April 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

178 x 108 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

222

ISBN-13

978-0-624-08089-3

Barcode

9780624080893

Languages

value

Categories

LSN

0-624-08089-7



Trending On Loot