Seen Wag Op Sinai (Afrikaans, Paperback)


Silvia dra haar ma se gene, maar is in verset teen haar ma se lewensverloop. Dit is vir haar van die grootste belang om haar eie mens te word, om haar eie stem en styl te vind. En veral om nie so onvervuld soos haar ma te raak nie. Pas nadat sy haar graad behaal het, vertrek sy – tot groot ontsteltenis van haar vaste vriend, Stefan – Spanje toe, waar sy haar as au pair in die huishouding van 'n skatryk ekononoom en sy Suid-Afrikaans gebore vrou, in 'n groter chaos as haar ma vasloop. Maar dan jaag Cameron, haar werkgewer se seun, op sy ongewone vervoermiddel in Silvia se tydelike leefwereld in. Cameron verteenwoordig alles waarvan Silvia se ma nie sal hou nie - verkeerde beroep, vrye gees, verkeerde ouerpaar, verkeerde agtergrond. Maar 'n interessanter man het Silvia het nog nooit ontmoet nie, en sy raak verlief op hom. Wanneer sy en Cameron tydens 'n gesinsvakansie saam 'n groot krisis teen die hange van die berg Sinai moet trotseer, breek die uur van waarheid aan. Is die verhouding wat tussen haar en Cameron aan die ontwikkel is, binne die wil van God? Sal twee sulke rebelle, elkeen met 'n eie gebrokenheid, die lewenspad saam kan aandurf?

R73
List Price R75

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles730
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Silvia dra haar ma se gene, maar is in verset teen haar ma se lewensverloop. Dit is vir haar van die grootste belang om haar eie mens te word, om haar eie stem en styl te vind. En veral om nie so onvervuld soos haar ma te raak nie. Pas nadat sy haar graad behaal het, vertrek sy – tot groot ontsteltenis van haar vaste vriend, Stefan – Spanje toe, waar sy haar as au pair in die huishouding van 'n skatryk ekononoom en sy Suid-Afrikaans gebore vrou, in 'n groter chaos as haar ma vasloop. Maar dan jaag Cameron, haar werkgewer se seun, op sy ongewone vervoermiddel in Silvia se tydelike leefwereld in. Cameron verteenwoordig alles waarvan Silvia se ma nie sal hou nie - verkeerde beroep, vrye gees, verkeerde ouerpaar, verkeerde agtergrond. Maar 'n interessanter man het Silvia het nog nooit ontmoet nie, en sy raak verlief op hom. Wanneer sy en Cameron tydens 'n gesinsvakansie saam 'n groot krisis teen die hange van die berg Sinai moet trotseer, breek die uur van waarheid aan. Is die verhouding wat tussen haar en Cameron aan die ontwikkel is, binne die wil van God? Sal twee sulke rebelle, elkeen met 'n eie gebrokenheid, die lewenspad saam kan aandurf?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

November 2005

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-04335-5

Barcode

9780624043355

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04335-5



Trending On Loot