Emma en die Middernagman (Afrikaans, Paperback)


Kosterkloof se nuwe skoolhoof lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur wat snags in die tuin verskyn en die katjies se koppe vryf? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en boonop baie slim, en die seuns draai om hulle. Maar gou begin dit lyk of die nuweling daarop uit is om moeilikheid te maak.

R163
List Price R189
Save R26 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1630
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kosterkloof se nuwe skoolhoof lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur wat snags in die tuin verskyn en die katjies se koppe vryf? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en boonop baie slim, en die seuns draai om hulle. Maar gou begin dit lyk of die nuweling daarop uit is om moeilikheid te maak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot