Oorwinning deur gebed - Bybelse strategiee om sterk te staan te midde van die geestelike stryd (Afrikaans, Paperback)


Word deel van die geestelike stryd wat om jou woed en staan vas in die oorwinning wat reeds behaal is. Jy weet daar woed ’n geveg, maar weet jy hoe om tot die stryd toe te tree? Hierdie onontbeerlike gids tot geestelike oorlogvoering deur Mark Bubeck bevat ’n unieke kombinasie van persoonlike verhale en Bybelse wysheid. As ’n veteraan-gebedskryger deel hy sy taktiek vir oorwinning, asook ’n opregte begeerte vir jou geestelike welstand. Oorwinning deur gebed sal jou wys hoe om; In ware eenheid met Christus te leef; Met die Heilige Gees vervul te word; Die volle wapenrusting van God aan te trek; Kragtig te bid te midde van geestelike oorlogvoering; Ander te help om sterk te staan in hulle geloof; Jy hoef nie ’n slagoffer te word van die aanvalle van Satan nie, jy kan vas en seker staan in die wete dat die oorwinning reeds behaal is.

R157
List Price R190
Save R33 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1570
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Word deel van die geestelike stryd wat om jou woed en staan vas in die oorwinning wat reeds behaal is. Jy weet daar woed ’n geveg, maar weet jy hoe om tot die stryd toe te tree? Hierdie onontbeerlike gids tot geestelike oorlogvoering deur Mark Bubeck bevat ’n unieke kombinasie van persoonlike verhale en Bybelse wysheid. As ’n veteraan-gebedskryger deel hy sy taktiek vir oorwinning, asook ’n opregte begeerte vir jou geestelike welstand. Oorwinning deur gebed sal jou wys hoe om; In ware eenheid met Christus te leef; Met die Heilige Gees vervul te word; Die volle wapenrusting van God aan te trek; Kragtig te bid te midde van geestelike oorlogvoering; Ander te help om sterk te staan in hulle geloof; Jy hoef nie ’n slagoffer te word van die aanvalle van Satan nie, jy kan vas en seker staan in die wete dat die oorwinning reeds behaal is.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot