Die Seuns Van Bird Island - 'n Skokkende Onthulling Uit Die Hart Van Die NP-Regering (Afrikaans, Paperback)

,
Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NP-ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid-Afrika.

’n Waagmoedige polisieman en ’n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op ’n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word. Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van mekaar af op dieselfde donker geheim. Maar die saak kry net kortstondig aandag voordat dit doodgesmoor word en verdwyn.

Dertig jaar later sit Steyn en Minnie hul bewyse bymekaar en lig die sluier oor dié skokkende gebeure – ’n verhaal van misdaad, toesmeerdery en amptelike medepligtigheid in die verkragting, en moontlik selfs moord, van weerlose kinders.


R249
List Price R290
Save R41 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2490
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NP-ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid-Afrika.

’n Waagmoedige polisieman en ’n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op ’n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word. Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van mekaar af op dieselfde donker geheim. Maar die saak kry net kortstondig aandag voordat dit doodgesmoor word en verdwyn.

Dertig jaar later sit Steyn en Minnie hul bewyse bymekaar en lig die sluier oor dié skokkende gebeure – ’n verhaal van misdaad, toesmeerdery en amptelike medepligtigheid in die verkragting, en moontlik selfs moord, van weerlose kinders.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot