0
Your cart

Your cart is empty

Movies & TV > Afrikaans

Buy Now

Ander Mens (Afrikaans, DVD) Loot Price: R150
Discovery Miles 1 500
You Save: R10 (6%)

Ander Mens (Afrikaans, DVD)

Marlee van der Merwe, Bennie Fourie, Frank Opperman; Directed by Quentin Krog

 (sign in to rate)
List price R160 Loot Price R150 Discovery Miles 1 500 You Save R10 (6%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Ander Mens vertel die spanningsvolle verhaal van DaniŽl Niemand, een van die lewe se slaansakke, wie se omstandighede onherroeplik verander nadat sy vrou hom los vir hulle huweliksberader en ’n skelm werkgewer sy saai bestaan heeltemal omvergooi.

Voordat hy sy oŽ kan uitvee, word hy nie net deur die polisieman, Johannes Ackermann, as lokaas gebruik om diť krimineelbaas vas te trek nie, maar word hy ook die slagoffer van ’n hele reeks misverstande. Hoewel diť chaos tot groot tragedie lei, help dit hom ook om ’n belangrike persoonlike oorwinning te behaal.

Ander Mens is gebaseer op Zirk van den Berg – se topverkoperroman, Nobody Dies (later vertaal as ’n Ander Mens), wat in 2014 bekroon is met 'n kykNET-Rapportprys.

General

Studio: Marche Media
Release date: November 2019
Actors: Marlee van der Merwe • Bennie Fourie • Frank Opperman
Directors: Quentin Krog
Dimensions: 190 x 135 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 34 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Subtitles: English
Age restriction: 16 NLV
Categories: Movies & TV > Afrikaans
Movies & TV > Comedy
Movies & TV > Crime
Movies & TV > Shipping in 24hrs
LSN: XCP-TPH-6FH-6
Barcode: 6004416140606

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners