Die kroon op Leserskring se Reg vir Grootskool-program wat al die
vrae en antwoorde uit die Vra vir Juffrou Martie-forum insluit, met
nugter raad oor alle aspekte van kindgrootmaak sodat jou kind
sukses op skool en in die lewe sal smaak. Vrae en antwoorde oor:
Selfvertroue en 'n goeie selfbeeld; emosionele intelligensie;
dissipline en respek; taalontwikkeling; vrese en fobies;
struwelinge tuis; enkelouers; wat in die eerste skoolfase van jou
kind verwag word; die regte nasorg. Die klem is op positiewe
ouerskap sodat jy jou kind liefdevol kan ondersteun om haar wereld
te verken en te leer hanteer terwyl sy emosioneel, sosiaal en
fisiek ontwikkel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!