Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek (Afrikaans, Hardcover)


Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Die boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfoto’s beeld die eindresultate van elke gereg uit.

R301
List Price R350
Save R49 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3010
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Die boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfoto’s beeld die eindresultate van elke gereg uit.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Lifestyle

Country of origin

South Africa

Release date

September 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

267 x 223 x 26mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

320

ISBN-13

978-1-4323-0674-8

Barcode

9781432306748

Languages

value

Categories

LSN

1-4323-0674-X



Trending On Loot