Breingim - Jou Personnlike Oefenprogram Vir Verhoogde Lewenskwaliteit (Afrikaans, Paperback)


Breingim is 'n selfhelpmiddel vir absoluut elkeen ? oud en jonk, manlik of vroulik. Die eenvoudige maar baie doeltreffende oefeninge maak jou brein, sintuie en geheue fiks en hou dit so. Net 15 minute per dag oor twee maande kan 'n merkbare verskil meebring: die oefeninge sal jou brein stimuleer en wakker maak, en jou in staat stel om jou gedagtes, vermoens en vaardighede ten goede te verander. Span breingimoefeninge in teen aandagafleibaarheid, hiperaktiwiteit, onderprestasie, 'n swak selfbeeld, om depressie, angs en spanning die hoof te bied, en vir die opskerping van die volgende vaardighede: visie, gehoor, oog-hand-koordinasie, lees en spel, geheue, kommunikasie, organisasie en konsentrasie.

R82
List Price R85

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles820
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Breingim is 'n selfhelpmiddel vir absoluut elkeen ? oud en jonk, manlik of vroulik. Die eenvoudige maar baie doeltreffende oefeninge maak jou brein, sintuie en geheue fiks en hou dit so. Net 15 minute per dag oor twee maande kan 'n merkbare verskil meebring: die oefeninge sal jou brein stimuleer en wakker maak, en jou in staat stel om jou gedagtes, vermoens en vaardighede ten goede te verander. Span breingimoefeninge in teen aandagafleibaarheid, hiperaktiwiteit, onderprestasie, 'n swak selfbeeld, om depressie, angs en spanning die hoof te bied, en vir die opskerping van die volgende vaardighede: visie, gehoor, oog-hand-koordinasie, lees en spel, geheue, kommunikasie, organisasie en konsentrasie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

December 2002

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

223 x 153mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

97

ISBN-13

978-0-7981-4320-2

Barcode

9780798143202

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-4320-7



Trending On Loot