Dié besondere plaasnooi, wat met Down-sindroom gebore is, boer en leef haar uit tussen perde, skape, beeste, wild, klein diertjies in die veld, haar honde en die plaasmense op Beestekuil. Pa GP het vertel dat Mianke van kleins af ʼn boek wou skryf, maar dat die verstaan van letters en woorde haar nie beskore is nie. GP vra of ek kan help om dié droom te verwesenlik?
Sy het haar netjies voorbereide storie uit haar kop aan my vertel en dit is hier op skrif gestel, soos sy dit wou hê.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more
Dié besondere plaasnooi, wat met Down-sindroom gebore is, boer en leef haar uit tussen perde, skape, beeste, wild, klein diertjies in die veld, haar honde en die plaasmense op Beestekuil. Pa GP het vertel dat Mianke van kleins af ʼn boek wou skryf, maar dat die verstaan van letters en woorde haar nie beskore is nie. GP vra of ek kan help om dié droom te verwesenlik?
Sy het haar netjies voorbereide storie uit haar kop aan my vertel en dit is hier op skrif gestel, soos sy dit wou hê.
Imprint | Naledi |
Country of origin | South Africa |
Release date | June 2022 |
Availability | In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier. |
Authors | Jan Bezuidenhout |
Dimensions | 213 x 137 x 10mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 80 |
ISBN-13 | 978-1-77617-205-4 |
Barcode | 9781776172054 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-77617-205-1 |