Orania (English, Afrikaans, Paperback)

,
Orania is nie langs enige hoofroete nie. In die barre Noord-Kaap, iewers op die R369 tussen Hopetown en Petrusville, sowat 160 km van Kimberley, lê dié dorp wat sedert sy totstandkoming as ’n volkstaat slegs vir wit Afrikaners in kontroversie gehul is. Dis ’n dorp van ongewone kombinasies: ’n duisend wit mense en derduisende pekanbome;droë Karoo en die groen soom van die Oranjerivier; die ideologie van sommigesen die opportunisme van ander.

Mense wonder oor Orania. Hoe ís dit daar? Watter soort mense bly daar? Is daar toegangshekke? Is dit neo-apartheid? Fotograaf Michael Ha mond rig sy kamera op die mense van Orania en skrywer Hanlie Retief gee in meegaande vertellings ’n blik op hul lewens.

(The text is written in both English and Afrikaans)


R301
List Price R350
Save R49 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3010
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Orania is nie langs enige hoofroete nie. In die barre Noord-Kaap, iewers op die R369 tussen Hopetown en Petrusville, sowat 160 km van Kimberley, lê dié dorp wat sedert sy totstandkoming as ’n volkstaat slegs vir wit Afrikaners in kontroversie gehul is. Dis ’n dorp van ongewone kombinasies: ’n duisend wit mense en derduisende pekanbome;droë Karoo en die groen soom van die Oranjerivier; die ideologie van sommigesen die opportunisme van ander.

Mense wonder oor Orania. Hoe ís dit daar? Watter soort mense bly daar? Is daar toegangshekke? Is dit neo-apartheid? Fotograaf Michael Ha mond rig sy kamera op die mense van Orania en skrywer Hanlie Retief gee in meegaande vertellings ’n blik op hul lewens.

(The text is written in both English and Afrikaans)

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Umuzi

Country of origin

South Africa

Release date

March 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Photographers

Dimensions

270 x 236 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback - With flaps

Pages

208

ISBN-13

978-1-4152-0681-2

Barcode

9781415206812

Languages

value, value

Categories

LSN

1-4152-0681-3



Trending On Loot