Binding Met Jou Boepie (Afrikaans, Hardcover)


Binding met jou boepie help jou om jou ongebore baba te leer ken, te verstaan en te koester. Doktor Miriam Stoppard bekyk die jongste navorsing oor babas in die baarmoeder en verduidelik hoekom binding tussen moeder en baba noodsaaklik is vir die toekomstige welsyn van die ma, die pa en hul kindjie. Binding met jou boepie verskaf inspirerende leiding langs die onbekende wee van jou swangerskap. Dit fokus op emosies soos blydskap en bekommernis wat jy sal ervaar en wys jou hoe om aan te pas by die veranderings wat ouerskap meebring.

R134
List Price R139

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1340
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Binding met jou boepie help jou om jou ongebore baba te leer ken, te verstaan en te koester. Doktor Miriam Stoppard bekyk die jongste navorsing oor babas in die baarmoeder en verduidelik hoekom binding tussen moeder en baba noodsaaklik is vir die toekomstige welsyn van die ma, die pa en hul kindjie. Binding met jou boepie verskaf inspirerende leiding langs die onbekende wee van jou swangerskap. Dit fokus op emosies soos blydskap en bekommernis wat jy sal ervaar en wys jou hoe om aan te pas by die veranderings wat ouerskap meebring.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Malan Media

Country of origin

South Africa

Release date

2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

192 x 148mm (L x W)

Format

Hardcover

Pages

192

ISBN-13

978-0-9814075-1-7

Barcode

9780981407517

Languages

value

Categories

LSN

0-9814075-1-X



Trending On Loot