Send or share

Moed Vir Elke Dag - Maak Elke Dag Jou Beste Dag (Afrikaans, Hardcover)

Met die konstante eise en druk van die daaglikse lewe, kan dit moeilik wees om tot stilstand te kom en God te ervaar. Topverkoperskrywer Joyce Meyer se praktiese manier van onderrig in hierdie geestelike oordenkings vir 365 dae sal jou aanmoedig om tyd vir jouself te maak sodat jy Moed vir Elke Dag kan ontvang!

Ontvang elke dag nuwe genade en seëninge wanneer jy tyd saam met God spandeer: terwyl jy sy Woord lees, luister en bid om sy leiding. Wanneer jy dit doen, sal God jou versterk en jou in staat stel om die lewe met wysheid en vrede in jou gemoed te hanteer, in plaas daarvan om bloot die dag agter die rug te probeer kry.

God sal jou deur moeilike tye verkwik en bemagtig met geduld en hoopvolle verwagting op die goeie dinge wat Hy vir jou beplan.

Hierdie boek met dagstukke vir die hele jaar het ook 'n pragtige ontwerk en omslag, en is die ideale geskenk vir die vrou in jou lewe.

Verkoopspunte:

• Bekende en gerespekteerde topverkoperskrywer
• Lojale lesersaanhang
• 365 voorsien daaglikse moed en krag
• Ideale geskenk
• 140 x 190 mm, hardeband met pragtige afwerkings
R229
List Price R249
Save R20 8%

Pay from as little as R57.25Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2290

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 4 - 8 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Met die konstante eise en druk van die daaglikse lewe, kan dit moeilik wees om tot stilstand te kom en God te ervaar. Topverkoperskrywer Joyce Meyer se praktiese manier van onderrig in hierdie geestelike oordenkings vir 365 dae sal jou aanmoedig om tyd vir jouself te maak sodat jy Moed vir Elke Dag kan ontvang!

Ontvang elke dag nuwe genade en seëninge wanneer jy tyd saam met God spandeer: terwyl jy sy Woord lees, luister en bid om sy leiding. Wanneer jy dit doen, sal God jou versterk en jou in staat stel om die lewe met wysheid en vrede in jou gemoed te hanteer, in plaas daarvan om bloot die dag agter die rug te probeer kry.

God sal jou deur moeilike tye verkwik en bemagtig met geduld en hoopvolle verwagting op die goeie dinge wat Hy vir jou beplan.

Hierdie boek met dagstukke vir die hele jaar het ook 'n pragtige ontwerk en omslag, en is die ideale geskenk vir die vrou in jou lewe.

Verkoopspunte:

• Bekende en gerespekteerde topverkoperskrywer
• Lojale lesersaanhang
• 365 voorsien daaglikse moed en krag
• Ideale geskenk
• 140 x 190 mm, hardeband met pragtige afwerkings

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Book Clearance Sale

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions