My Liefste Vader (Afrikaans, Hardcover)

, ,
As ouer het jy seker al ’n duisend stories gehoor oor die karakter van die goeie Koning. Nou kan Sy groot liefde vir jou kind ontdek!

Die bekroonde sanger Chris Tomlin en Pat Barrett van Housefires het hande gevat om hierdie boodskap by ouers en hul kleingoed tuis te bring in. My liefste Vader.

Hulle vertel die storie van ’n jong beertjie, Tucker, wie se lewe handomkeer verander toe hy besef hoe verskriklik lief die Koning hom het. Toe Tucker se vriende op ’n dag hulp nodig het, besluit hy om op reis te gaan om die Koning te gaan sien. Die Koning bly in kasteel waar van die deure altyd oop is.

Met behulp van Lorna Hussey se oulike illustrasies sal hierdie stories oud en jonk net weer laat besef dat God ’n liewe, goeie Vader is en dat Hy ons almal baie lief het.

Die boek is ideaal om aan jou kleuter voor te lees, terwyl kinders wat pas begin lees het, dit baie sal geniet om self die storie te lees Geskik vir kinders van drie tot sewe


R112
List Price R130
Save R18 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1120
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

As ouer het jy seker al ’n duisend stories gehoor oor die karakter van die goeie Koning. Nou kan Sy groot liefde vir jou kind ontdek!

Die bekroonde sanger Chris Tomlin en Pat Barrett van Housefires het hande gevat om hierdie boodskap by ouers en hul kleingoed tuis te bring in. My liefste Vader.

Hulle vertel die storie van ’n jong beertjie, Tucker, wie se lewe handomkeer verander toe hy besef hoe verskriklik lief die Koning hom het. Toe Tucker se vriende op ’n dag hulp nodig het, besluit hy om op reis te gaan om die Koning te gaan sien. Die Koning bly in kasteel waar van die deure altyd oop is.

Met behulp van Lorna Hussey se oulike illustrasies sal hierdie stories oud en jonk net weer laat besef dat God ’n liewe, goeie Vader is en dat Hy ons almal baie lief het.

Die boek is ideaal om aan jou kleuter voor te lees, terwyl kinders wat pas begin lees het, dit baie sal geniet om self die storie te lees Geskik vir kinders van drie tot sewe

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot