Jy Kan God Vertrou - 90 Oordenkings Van Hoop (Afrikaans, Large print, Paperback)


Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om God met hulle hele hart te vertrou.

Wanneer dit voel of elke dag vol uitdagings is en jy wonder hoe jy jou omstandighede te bowe gaan kom, bied Nina Smit nuwe hoop in hierdie 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner dat jy in enige situasie op jou Vader kan vertrou. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ’n donker gemoed, sal inspireer en weer hoop sal gee vir die toekoms. Dit maak nie saak wat jy as ’n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God by jou is daar altyd hoop. Jy kan Hom vertrou om jou te help om die hindernisse op jou pad te oorkom. Neem ’n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om tot rus te kom en weer jou liefdesband met die Here te versterk. Jy kán God vertrou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se oneindige liefde en betroubaarheid te herinner.

Nina Smit is bekend vir haar talle dagboeke, kinderboeke en boeke vir vroue oor verskeie onderwerpe. Haar jongste publikasies sluit in Beloftes vir Ma’s, God is naby jou, Leef in sy lig (Grootdruk) en God is aan jou kant. Sy is ma van drie volwasse kinders en woon in Somerset-Wes.


R140
List Price R170
Save R30 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1400
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om God met hulle hele hart te vertrou.

Wanneer dit voel of elke dag vol uitdagings is en jy wonder hoe jy jou omstandighede te bowe gaan kom, bied Nina Smit nuwe hoop in hierdie 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner dat jy in enige situasie op jou Vader kan vertrou. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ’n donker gemoed, sal inspireer en weer hoop sal gee vir die toekoms. Dit maak nie saak wat jy as ’n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God by jou is daar altyd hoop. Jy kan Hom vertrou om jou te help om die hindernisse op jou pad te oorkom. Neem ’n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om tot rus te kom en weer jou liefdesband met die Here te versterk. Jy kán God vertrou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se oneindige liefde en betroubaarheid te herinner.

Nina Smit is bekend vir haar talle dagboeke, kinderboeke en boeke vir vroue oor verskeie onderwerpe. Haar jongste publikasies sluit in Beloftes vir Ma’s, God is naby jou, Leef in sy lig (Grootdruk) en God is aan jou kant. Sy is ma van drie volwasse kinders en woon in Somerset-Wes.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot