Versies Vir My Vriendin (Afrikaans, Paperback)

, ,
Versies vir ’n vriendin is ’n besonderse bundel met ’n Bybelvers vir elke dag van die jaar. Dis anders as gewone dagboeke omdat jy nie vir Januarie hoef te wag om met die boek te begin nie. Jy kan enige tyd van enige maand inspirasie hierin raakblaai!

12 geliefde vroueskrywers, soos Fatima Abdool, Hettie Brittz, Esté Geldenhuys, Liesel Krause-Wiid, Soekie Krog, Maretha Maartens en Nina Smit, het elkeen ’n maand onder haar sorg geneem. Met groot omsigtigheid het hulle verse gekies wat nie net interessant en inspirerend is nie, maar ook vir die leser ’n stukkie seën sal wees. As bonus is daar by elke werksdag ’n toepassing met brokkies bemoediging, strale van hoop en liefdevolle begeleiding om ’n Geesvervulde vrou te wees.

Plaas jou vertroue in die Woord eerder as in jou wêreldse omstandighede. Die Bybel is die betroubaarste bron van energie en troos vir elkeen wat behoefte het aan God se goedheid. Neem dit vir jouself en gee dit aan na elke vrou wat as vriendin na aan jou hart is. Dis die waardevolste seëning wat jy kan aangee – en self ontvang.


R77

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles770
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Versies vir ’n vriendin is ’n besonderse bundel met ’n Bybelvers vir elke dag van die jaar. Dis anders as gewone dagboeke omdat jy nie vir Januarie hoef te wag om met die boek te begin nie. Jy kan enige tyd van enige maand inspirasie hierin raakblaai!

12 geliefde vroueskrywers, soos Fatima Abdool, Hettie Brittz, Esté Geldenhuys, Liesel Krause-Wiid, Soekie Krog, Maretha Maartens en Nina Smit, het elkeen ’n maand onder haar sorg geneem. Met groot omsigtigheid het hulle verse gekies wat nie net interessant en inspirerend is nie, maar ook vir die leser ’n stukkie seën sal wees. As bonus is daar by elke werksdag ’n toepassing met brokkies bemoediging, strale van hoop en liefdevolle begeleiding om ’n Geesvervulde vrou te wees.

Plaas jou vertroue in die Woord eerder as in jou wêreldse omstandighede. Die Bybel is die betroubaarste bron van energie en troos vir elkeen wat behoefte het aan God se goedheid. Neem dit vir jouself en gee dit aan na elke vrou wat as vriendin na aan jou hart is. Dis die waardevolste seëning wat jy kan aangee – en self ontvang.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot