Nuwe Alles-In-Een: Pret Met Afrikaans - Eerste Addisionele Taal In Graad 3-Werkboek KABV (Paperback)


Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring.

Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en gegradeerde leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui ook duidelik aan tydens watter week die betrokke aktiwiteit voltooi moet word om die stelselmatige progressie van vaardighede aan te leer.

Hierdie temagerigte werkboek bevat:

  • werkvelle.
  • oefenbladsye wat dien as skriftelike vaslegging van nuwe woordeskat en die mondeling klankaktiwiteite.
  • ’n klompie prettige speletjies om temawoordeskat te oefen.
  • klankkaarte wat die kind teen die derde kwartaal vir diskriminasie van klanke en woordbou nodig het.
  • voetnotas wat leiding aan die opvoeder verskaf hoe om elke aktiwiteit saam met die kind aan te pak.

R132
List Price R153
Save R21 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1320
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring.

Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en gegradeerde leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui ook duidelik aan tydens watter week die betrokke aktiwiteit voltooi moet word om die stelselmatige progressie van vaardighede aan te leer.

Hierdie temagerigte werkboek bevat:

  • werkvelle.
  • oefenbladsye wat dien as skriftelike vaslegging van nuwe woordeskat en die mondeling klankaktiwiteite.
  • ’n klompie prettige speletjies om temawoordeskat te oefen.
  • klankkaarte wat die kind teen die derde kwartaal vir diskriminasie van klanke en woordbou nodig het.
  • voetnotas wat leiding aan die opvoeder verskaf hoe om elke aktiwiteit saam met die kind aan te pak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Best Books

Country of origin

South Africa

Series

Nuwe Alles-In-Een

Release date

October 2022

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

297 x 210 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

92

ISBN-13

978-1-77607-311-5

Barcode

9781776073115

Categories

LSN

1-77607-311-8



Trending On Loot