Beginsels van die Bewysreg (Paperback, 3rd ed)

,
Beginsels van Bewysreg (derde uitgawe) bied uiters waardevolle bystand aan sowel studente as praktisyns; gaan voort om die impak van die Grondwet op die tradisionele Anglo- Suid-Afrikaanse bewysreg te bestudeer, met besondere aandag aan die toelaatbaarheid van ongrondwetlik verkree getuienis; ondersoek die toenemende getal uitsprake wat oor hoorsegetuienis, bekentenisse en erkennings handel; ontleed onlangse ontwikkelings in regspraak met betrekking tot die gebruik van 'n vorige inkonsekwente verklaring deur 'n vyandige getuie as 'n toelaatbare vorm van substantiewe getuienis; bied 'n afsonderlike bespreking van statutere bepalings oor kwessies so uiteenlopend soos, onder andere, getuienis oor seksuele geskiedenis en die toelaatbaarheid van elektroniese getuienis; en besin oor 'n paar bepalings in die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007, naamlik artikel 58 (vorige verklarings deur die slagoffer van 'n seksuele misdryf), artikel 59 (vertraagde aanmelding) en artikel 60 (afskaffing van die versigtigheidsreel in verband met 'n slagoffer se getuienis).

R727
List Price R833
Save R106 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles7270
Mobicred@R68pm x 12* Mobicred Info
Free Delivery
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Beginsels van Bewysreg (derde uitgawe) bied uiters waardevolle bystand aan sowel studente as praktisyns; gaan voort om die impak van die Grondwet op die tradisionele Anglo- Suid-Afrikaanse bewysreg te bestudeer, met besondere aandag aan die toelaatbaarheid van ongrondwetlik verkree getuienis; ondersoek die toenemende getal uitsprake wat oor hoorsegetuienis, bekentenisse en erkennings handel; ontleed onlangse ontwikkelings in regspraak met betrekking tot die gebruik van 'n vorige inkonsekwente verklaring deur 'n vyandige getuie as 'n toelaatbare vorm van substantiewe getuienis; bied 'n afsonderlike bespreking van statutere bepalings oor kwessies so uiteenlopend soos, onder andere, getuienis oor seksuele geskiedenis en die toelaatbaarheid van elektroniese getuienis; en besin oor 'n paar bepalings in die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007, naamlik artikel 58 (vorige verklarings deur die slagoffer van 'n seksuele misdryf), artikel 59 (vertraagde aanmelding) en artikel 60 (afskaffing van die versigtigheidsreel in verband met 'n slagoffer se getuienis).

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Juta Legal and Academic Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

February 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

245 x 168 x 45mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

788

Edition

3rd ed

ISBN-13

978-1-4851-1817-6

Barcode

9781485118176

Categories

LSN

1-4851-1817-4



Trending On Loot