Tiener tot tiener - 365 dagstukkies deur meisies vir meisies (Afrikaans, Hardcover)


365 inspirerende dagstukke vir jong manne geskryf deur jong manne. Meer as 60 jong manne uit verskillende dele van die wereld het 365 dagstukke vir hulle mede-tieners geskryf waarin hulle getuig hoe God hulle lewe verander het. Hulle moedig tieners aan om nie te huiwer om uit te staan bo ander wat daagliks rondploeter in ’n sinlose soeke nie, maar om: God eerste te stel; Rein te bly in hul verhoudings met meisies; Probleme op ’n Bybelse manier te hanteer; Vreesloos en oorwinnend te leef. Tieners verstaan die hart van tieners, en tieners het die ongelooflike potensiaal om die wereld ’n plek van hoop te maak.

R157
List Price R190
Save R33 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1570
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

365 inspirerende dagstukke vir jong manne geskryf deur jong manne. Meer as 60 jong manne uit verskillende dele van die wereld het 365 dagstukke vir hulle mede-tieners geskryf waarin hulle getuig hoe God hulle lewe verander het. Hulle moedig tieners aan om nie te huiwer om uit te staan bo ander wat daagliks rondploeter in ’n sinlose soeke nie, maar om: God eerste te stel; Rein te bly in hul verhoudings met meisies; Probleme op ’n Bybelse manier te hanteer; Vreesloos en oorwinnend te leef. Tieners verstaan die hart van tieners, en tieners het die ongelooflike potensiaal om die wereld ’n plek van hoop te maak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot