Meer as 10 000 woorde wat die meeste in gesproke en geskrewe Engels
en Afrikaans voorkom en hulle vertalings, plus definisies!
Woordsoorte en woordvorme is maklik om te vind. Betekenisse is
genommer. Die akkuraatste Afrikaanse en Engelse vertalings word
verskaf. Plus natuurlike voorbeeldsinne en -frases. Grammatikale
patrone en algemene woordeskat. Gebaseer op 'n statistiese
ontleding van die meer as 400 miljoen woorde in die Longman Korpus
Netwerk en HAT Korpus van Hedendaagse Afrikaans.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!