Die koms van die dier (Afrikaans, Electronic book text)


Hoekom is daar op die oomblik soveel oproer in die wereld? Waarheen is ons op pad? Wie sal uit die see van nasies uitstyg as die oorlewende leier? Gedurende tye van onsekerheid wil jy weet dat alles onder beheer is en dat dinge soos beplan gebeur. In Die koms van die dier wys Perry Stone hoe die Bybelprofesiee vandag op die wereldarena uitspeel. In hierdie roerende, leersame en profetiese boek sal jy die volgende ontdek: Dat die Bybelprofesiee en Islamitiese tradisies almal verwys na die koms van 'n nuwe koningkryk en diktator wat die wereld gaan oorneem; hoe ons hedendaagse wereldkrisisse die pad voorbery vir eindtye gebeurtenisse; dat God soos altyd deur alles in beheer bly.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hoekom is daar op die oomblik soveel oproer in die wereld? Waarheen is ons op pad? Wie sal uit die see van nasies uitstyg as die oorlewende leier? Gedurende tye van onsekerheid wil jy weet dat alles onder beheer is en dat dinge soos beplan gebeur. In Die koms van die dier wys Perry Stone hoe die Bybelprofesiee vandag op die wereldarena uitspeel. In hierdie roerende, leersame en profetiese boek sal jy die volgende ontdek: Dat die Bybelprofesiee en Islamitiese tradisies almal verwys na die koms van 'n nuwe koningkryk en diktator wat die wereld gaan oorneem; hoe ons hedendaagse wereldkrisisse die pad voorbery vir eindtye gebeurtenisse; dat God soos altyd deur alles in beheer bly.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

June 2012

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

Pages

272

ISBN-13

978-1-4153-2215-4

Barcode

9781415322154

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-2215-5



Trending On Loot