Gebruik Jou Verbeelding - Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer (Afrikaans, Paperback)


Verveeld? Nooit weer nie! Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat jy kan maak en doen.

Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.

Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit. Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.


R241
List Price R280
Save R39 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2410
Delivery AdviceShips in 7 - 11 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Verveeld? Nooit weer nie! Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat jy kan maak en doen.

Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.

Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit. Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

2021

Availability

Expected to ship within 7 - 11 working days

Dimensions

238 x 195 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-0-7993-9570-9

Barcode

9780799395709

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-9570-6



Trending On Loot