0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Not currently available

Belladonna, Prima Donna - (8-11) (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R154
Discovery Miles 1 540

Belladonna, Prima Donna - (8-11) (Afrikaans, Hardcover)

Philip de Vos

 (sign in to rate)
Loot Price R154 Discovery Miles 1 540

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

"Wat is 'n operahuis sonder 'n operamuis?" het die groot komponis Verdi in 1872 gevra. Daar was eenmaal so 'n operahuis met sy eie handjievol muise. Hulle het in hoekies en gaatjies weggekruip totdat die laaste noot gesing word en die handeklappery bedaar, dan het hulle kom snuffel vir 'n stukkie sjokolade of 'n paar neute wat iemand dalk laat val het. Maar daar was een meisiemuisie wat 'n ander koers ingeslaan het: gereeld soos klokslag elke aand kruip Belladonna na die verhoog, en wanneer sy in die middel van die groot, donker verhoog staan, begin haar hart vinniger klop. Ja, Belladonna Muis het 'n groot droom gehad: sy wou in 'n opera optree. Van al die operas wat al in daardie operahuis opgevoer is, het sy elke noot en elke woord geken, al was hulle in vreemde tale. Die enigste probnleem was: sy het van geen opera geweet waarin 'n muis 'n rol het nie.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: April 1989
Authors: Philip de Vos
Dimensions: 279 x 218 x 5mm (L x W x T)
Format: Hardcover
ISBN-13: 978-0-624-02547-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-624-02547-0
Barcode: 9780624025474

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners