0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works

Buy Now

Tietiesbaaikos - 'n Werfjoernaal (Afrikaans, Paperback) Price: R99
Discovery Miles 990
You Save: R85 (46%)

Tietiesbaaikos - 'n Werfjoernaal (Afrikaans, Paperback)

Pieter Pieterse

 (sign in to rate)
List price R184 Price R99
Sold by
Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 990 You Save R85 (46%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 10 working days

Die lang verwagte heruitgawe van 'n ou gunsteling! Daar op Tietiesbaai, duskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, "Die Spookhuis", tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie "Toktokliefling", nadergetrek, en die stories vertel van Tietiesbaai en sy mense. Dit alles terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met 'n seekosding, en elkers, so dat jy dit nie sal agterkom nie, gooi die kosman die een of ander "megheftetjie" daarby in. En so word seekos-potjiekos . . . koningskos. As die dieplekker lagstories 'n traan wil staan en bykry, dan breek 'n mens maar so saam-saam 'n laatoesie se nek, wat Dis 'n boek die wat 'n mens lus maak vir Tietiesbaai - 'n boek om aan te smul.

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: February 2001
Authors: Pieter Pieterse
Dimensions: 213 x 138 x 6mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 116
ISBN-13: 978-0-7981-4132-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts
Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works
Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works > General
Books > Afrikaans
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
LSN: 0-7981-4132-8
Barcode: 9780798141321

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners