Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet he, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.
Hierdie Kitsreken-reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more
Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet he, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.
Hierdie Kitsreken-reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.
Imprint | Maskew Miller Longman (Pty) Ltd |
Country of origin | South Africa |
Release date | March 2015 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Authors | T. Penlington, M. Sawula |
Dimensions | 210 x 149 x 5mm (L x W x T) |
Format | Staple bound |
Pages | 75 |
ISBN-13 | 978-0-636-16513-7 |
Barcode | 9780636165137 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 0-636-16513-2 |