Rand en Sent (Afrikaans, Paperback)


Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG- program, is ’n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiële bestuur. Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiële instellings word op ’n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of konsultante het nie.

Raad word verskaf oor hoe om ’n begroting behoorlik op te stel – en te laat klop. Suid-Afrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat ’n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat ’n mens op die finansiële pad kan laat struikel, word uitgewys.

Hierdie boek is noodsaaklike leesstof vir alle Suid-Afrikaners wat verantwoordelikheid vir hul geldsake wil neem.


R180
List Price R230
Save R50 22%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1800
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG- program, is ’n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiële bestuur. Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiële instellings word op ’n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of konsultante het nie.

Raad word verskaf oor hoe om ’n begroting behoorlik op te stel – en te laat klop. Suid-Afrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat ’n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat ’n mens op die finansiële pad kan laat struikel, word uitgewys.

Hierdie boek is noodsaaklike leesstof vir alle Suid-Afrikaners wat verantwoordelikheid vir hul geldsake wil neem.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Penguin Random House South Africa

Country of origin

South Africa

Release date

June 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

234 x 155 x 18mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

204

ISBN-13

978-1-77609-238-3

Barcode

9781776092383

Languages

value

Categories

LSN

1-77609-238-4



Trending On Loot