Reis Na Liefde (Paperback)


Karli stel nie belang in 'n vaste verhouding nie. Nóg minder om deel te wees van 'n nuwe realiteitsprogram soortgelyk aan 'The Bachelor'. Wanneer haar beste vriendin, Juliet, haar hulp nodig het om haar werk te red, dink Karli nie twee keer nie. Die plan is eenvoudig: daag op vir die eerste aand se verfilming sonder die risiko om gekies te word vir die program. Of só dink hulle.

Dokter Armandt Schutte se familie reken dit is tyd dat hy minder op sy loopbaan fokus en meer op sy liefdeslewe. Onbeplan beland hy as die eerste Bachelor in Reis na Liefde. Armandt is egter nie iemand wat hom laat voorsê nie. Binne 'n oogwink bevind Karli haarself op 'n luukse seiljag saam met nege ander dames wat meeding om Armandt se liefde te wen.

Sal sy haar hart teen die aantreklike en sjarmante Armandt kan beskerm? Nog belangriker: gaan haar tyd op Reis na Liefde in 'n ramp eindig?


R95
List Price R110
Save R15 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles950
Delivery AdviceShips in 7 - 11 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Karli stel nie belang in 'n vaste verhouding nie. Nóg minder om deel te wees van 'n nuwe realiteitsprogram soortgelyk aan 'The Bachelor'. Wanneer haar beste vriendin, Juliet, haar hulp nodig het om haar werk te red, dink Karli nie twee keer nie. Die plan is eenvoudig: daag op vir die eerste aand se verfilming sonder die risiko om gekies te word vir die program. Of só dink hulle.

Dokter Armandt Schutte se familie reken dit is tyd dat hy minder op sy loopbaan fokus en meer op sy liefdeslewe. Onbeplan beland hy as die eerste Bachelor in Reis na Liefde. Armandt is egter nie iemand wat hom laat voorsê nie. Binne 'n oogwink bevind Karli haarself op 'n luukse seiljag saam met nege ander dames wat meeding om Armandt se liefde te wen.

Sal sy haar hart teen die aantreklike en sjarmante Armandt kan beskerm? Nog belangriker: gaan haar tyd op Reis na Liefde in 'n ramp eindig?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Romanza

Country of origin

South Africa

Release date

October 2022

Availability

Expected to ship within 7 - 11 working days

Authors

Dimensions

170 x 107 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

189

ISBN-13

978-1-77635-271-5

Barcode

9781776352715

Categories

LSN

1-77635-271-8



Trending On Loot