0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Family & other relationships

Buy Now

Skeef - Wat Jy Van LGBTIQ-wees Wil Weet (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R145
Discovery Miles 1 450
You Save: R50 (26%)

Skeef - Wat Jy Van LGBTIQ-wees Wil Weet (Afrikaans, Paperback)

Renaldo Schwarp

 (sign in to rate)
List price R195 Loot Price R145 Discovery Miles 1 450 You Save R50 (26%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

In Skeef deel mediapersoonlikheid Renaldo Schwarp op sy kenmerkend spitvondige manier praktiese advies en verhale oor alle aspekte van gay-wees.

Uitkom, boelies, liefdesverhoudings, skooldae, universiteitsjare, ouers, verteenwoordiging, seksualiteit, geloof - geen onderwerp is taboe nie. Schwarp fokus op die leefwÍreld van LGBTIQ+-Suid-Afrikaners, plaas dit in internasionale en historiese kontekste en bied 'n woordeskat. Schwarp vertel sy eie storie. Hy klop ook aan by bekendes soos Rian van Heerden, Marc Lottering, Charl-Johan Lingenfelder, Boer Damian en Joe Foster om 'n genuanseerde beeld van eietydse gay-wees te skets.

In 'n onthutsend eerlike hoofstuk vertel sy ma, Verenia, van die uitdagings van gaykindgrootmaak. Die raakvatters agter die gewilde Mannetjiesvrou-podsending verwelkom jou ook in die voorkamer van die lesbiŽr.

Selfs al is dinge soms moeiliker vir LGBTIQ-mense, dra Skeef 'n boodskap van hoop oor vir gay mense, hul ouers en bondgenote. Selfaanvaarding, outentisiteit, gesonde verhoudings en geluk is gays beskore - hierdie boek vertel hoe.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Release date: August 2021
Authors: Renaldo Schwarp
Dimensions: 235 x 152 x 25mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 152
ISBN-13: 978-0-639-60425-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Social sciences > Sociology, social studies > Gay & Lesbian studies > General
Books > Health, Home & Family > Family & health > Family & other relationships > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
Books > Promotion > South African Top 50
LSN: 0-639-60425-0
Barcode: 9780639604251

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners