0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Arboreta, Die Heks Met Die Groen Hare (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R143
Discovery Miles 1 430

Arboreta, Die Heks Met Die Groen Hare (Afrikaans, Paperback)

Riana Scheepers

 (sign in to rate)
Loot Price R143 Discovery Miles 1 430

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Die verskil tussen Arboreta en al die ander hekse in die wereld is dat sy nie 'n bose of nare heks is nie: Sy het nie moesies of n haakneus nie en vang ook nie kindertjies om in haar swart pot te kook later hulle beentjies af te suig nie. Sy wil veel eerder he dat kinders veilig en gelukkig in haar woud rondspeel. Arboreta is n gelukkige heks maar daar is tog twee goed waaroor sy haar baie bekommer: Wie sal eendag die boomheks van die groot groen woud wees wanneer sy nie meer daar is nie? En wat sal gebeur as die houtkappers aanhou om so vreeslik baie bome af te kap, sonder om nuwes te plant? Miskien kan die groen dogtertjie wat op n dag die woud besoek, Arboreta help om die woud te red maar hoe?

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: December 2007
Authors: Riana Scheepers
Dimensions: 280 x 213 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 48
ISBN-13: 978-1-86919-146-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-86919-146-3
Barcode: 9781869191467

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners