Die Vrou In Die Vuur (Afrikaans, Paperback)


Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre.

Die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), ’n Huis met drie en ’n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009) word hier saamgevat.

Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na Jeanne d’Arc – is ’n splinternuwe, boeiende toevoeging tot dié skrywer se oeuvre.


R260
List Price R270

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2600
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre.

Die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), ’n Huis met drie en ’n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009) word hier saamgevat.

Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na Jeanne d’Arc – is ’n splinternuwe, boeiende toevoeging tot dié skrywer se oeuvre.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

264

ISBN-13

978-0-7981-5832-9

Barcode

9780798158329

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5832-8



Trending On Loot