Judaskus (Afrikaans, Paperback)


Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posseel-meevaller weens nog 'n sterfte, moet hy uitwerk waarom 'n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word.

Is dit alles dalk nie doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie? Wie kan die verraaier in hul midde wees — die een met die vlymskerp broodmes?

Elke warm leidraad lewer 'n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie ...


R277
List Price R290

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2770
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posseel-meevaller weens nog 'n sterfte, moet hy uitwerk waarom 'n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word.

Is dit alles dalk nie doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie? Wie kan die verraaier in hul midde wees — die een met die vlymskerp broodmes?

Elke warm leidraad lewer 'n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie ...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Queillerie Publishers (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 25mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

333

ISBN-13

978-0-7958-0092-4

Barcode

9780795800924

Languages

value

Categories

LSN

0-7958-0092-4



Trending On Loot