Kamikaze (Afrikaans, Paperback)


Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nou alles in die media oor die SAPD lees. Hy’t juis ’n ander werksaanbod... Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nog te staan, en hy moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwereld en ’n moordenaar uit jou nagmerries – dis alles hier in Kamikaze!

R297
List Price R345
Save R48 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2970
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nou alles in die media oor die SAPD lees. Hy’t juis ’n ander werksaanbod... Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nog te staan, en hy moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwereld en ’n moordenaar uit jou nagmerries – dis alles hier in Kamikaze!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot