Daar's 'n Stegosourus in die Storie (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)

,
Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Se nou ’n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na ’n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of se nou jy het ’n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As Stegosourus moes skool toe gaan, sou hy dalk ’n bietjie gesukkel het - sy brein was so groot soos ’n nartjie!

R86
List Price R100
Save R14 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles860
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Se nou ’n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na ’n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of se nou jy het ’n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As Stegosourus moes skool toe gaan, sou hy dalk ’n bietjie gesukkel het - sy brein was so groot soos ’n nartjie!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Series

Dinosourusse: Feite en Geite

Release date

October 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Dimensions

253 x 230 x 4mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

24

Edition

Nuwe Uitgawe

ISBN-13

978-0-7981-6565-5

Barcode

9780798165655

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-6565-0



Trending On Loot