Staan op vir jouself - Vind weer jou drome (Afrikaans, Paperback)

Ons droom daarvan om seerkry en ellende agter ons te sit, vorentoe te kyk en ons potensiaal te ontgin. Die bekende sielkundige, dr ST Potgieter, stel dit nou in sy nuwe boek, Staan op vir jouself, baie duidelik: die tyd het gekom dat mense wat deur kritiek, minagting en mishandeling seergekry het, weer hoop kry en sal aanbeweeg met hulle lewens. Hierdie eenvoudige boodskap is egter nie so maklik nie. Hoe kan 'n mens dit regkry? Hoe doen jy dit? In Staan op vir jouself vind jy 'n praktiese gids met riglyne, asook hoop en inspirasie om weer jou verlore drome aan te gryp en vir jouself op te staan. Die tyd het aangebreek vir die ontwaking van jou siel, liggaam en gees. Vaarwel poppemeesters van hierdie wereld - julle wat in die naam van godsdiens mense indoktrineer; julle maghebbers wat in die naam van poltiek lewens met manipulasies verwoes; julle wat in die naam van ondewys jul die reg toe-eien om kinders se lewe te wil regeer; julle, die geldmakers wat die wereld met rentekoerse, inflasie en skuld bind en slawe maak; ja weg met diegene wat in hoogmoed veroordeel en parasiteer op skinder en beswaddering. ST Potgieter dink nuut en vars om die leser uit te daag tot SELF bewussyn en SELF realisering. Om nuut na die sin van jou lewe te kyk. Staan op vir jouself het die potensiaal om een van die betekenisvolle boeke in Afrikaans te word. Oor hierdie boek gaan daar nog baie lank gepraat word, want dit gaan lewens verander, veral nou waar daar so groot behoefte aan sin en betekenis is.

R18
List Price R20
Save R2 10%
Discovery Miles180
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Naledi

Country of origin

South Africa

Release date

October 2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

213

ISBN-13

978-0-620-44916-8

Barcode

9780620449168

Languages

value

Categories

LSN

0-620-44916-0

Trending On Loot