Lekker Low Carb (Afrikaans, Paperback)


Navorsing het getoon dat vir die eerste keer in die geskiedenis daar meer oorgewig mense is as mense wat nie genoeg kos het nie. Lekker Low Carb, deur die gerespekteerde dieetkundige Sally-Ann Creed van ​ Die Kosrevolusie-faam, bevat gesonde, bekostigbare, praktiese resepte om ’n dieet van lae koolhidrate ’n leefstyl te maak.

Sy verduidelik wat so ’n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker tot ’n minimum te beperk. Sy bepreek ook kwessies soos vesel en hoekom vroue sukkel om ’n dieet hoog in vet moeilik vind. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak en selfs pizzas, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen ’n gesonde selfgekookte ete daagliks vir ’n gesin kan voorsit om so werklik optimale gesondheid te geniet.

In geselstaal, wat dit maklik vir almal maak om te verstaan.


R284
List Price R330
Save R46 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2840
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Navorsing het getoon dat vir die eerste keer in die geskiedenis daar meer oorgewig mense is as mense wat nie genoeg kos het nie. Lekker Low Carb, deur die gerespekteerde dieetkundige Sally-Ann Creed van ​ Die Kosrevolusie-faam, bevat gesonde, bekostigbare, praktiese resepte om ’n dieet van lae koolhidrate ’n leefstyl te maak.

Sy verduidelik wat so ’n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker tot ’n minimum te beperk. Sy bepreek ook kwessies soos vesel en hoekom vroue sukkel om ’n dieet hoog in vet moeilik vind. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak en selfs pizzas, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen ’n gesonde selfgekookte ete daagliks vir ’n gesin kan voorsit om so werklik optimale gesondheid te geniet.

In geselstaal, wat dit maklik vir almal maak om te verstaan.

Customer Reviews

Average Rating  (2 Customers)




Trending On Loot