Altyd Jesus (Afrikaans, Paperback)


Altyd Jesus is Sarah Young se eerste 365-dagstukkieboek sedert haar topverkoper, Jesus Calling ® (in Afrikaans uitgegee as Jesus roep jou) die lig gesien het.

Sarah Young bring in Altyd Jesus, wat propvol Bybelaanhalings en nuwe persoonlike oordenkings is, Jesus se boodskap van vreugde na haar lesers. Ervaar ware vreugde vandag en elke dag daarna.

Die lewe is vol probleme en swaarkry – verlies, hartseer, vrees. Te midde van hier - die uitdagings voel vreugde onmoontlik en buite ons bereik. Maar Jesus het egter iets anders in gedagte vir sy volgelinge – iets wat baie meer is as ’n lewe van stryd, pyn, wedywer en misnoegdheid. Hy bied ’n lewe van oor vloed, volheid en vreugde.

Altyd Jesus is die pennevrug van Young se ontdekkingsreis om die beloftes van vreugde in die Woord te ontgin. Sy het dit geskryf asof Jesus self met die leser praat en jou nooi om ’n nuwe lewenstyl aan te neem – ’n lewe van ware vreugde.

Deur in die vreugdevolle beloftes in die Woord te delf, help. Altyd Jesus jou om Jesus op ’n dieper vlak te leer ken en ’n intieme verhouding met Hom te bou. Hy is die een wat jou altyd sal ontmoet net daar waar jy is


R129
List Price R150
Save R21 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1290
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Altyd Jesus is Sarah Young se eerste 365-dagstukkieboek sedert haar topverkoper, Jesus Calling ® (in Afrikaans uitgegee as Jesus roep jou) die lig gesien het.

Sarah Young bring in Altyd Jesus, wat propvol Bybelaanhalings en nuwe persoonlike oordenkings is, Jesus se boodskap van vreugde na haar lesers. Ervaar ware vreugde vandag en elke dag daarna.

Die lewe is vol probleme en swaarkry – verlies, hartseer, vrees. Te midde van hier - die uitdagings voel vreugde onmoontlik en buite ons bereik. Maar Jesus het egter iets anders in gedagte vir sy volgelinge – iets wat baie meer is as ’n lewe van stryd, pyn, wedywer en misnoegdheid. Hy bied ’n lewe van oor vloed, volheid en vreugde.

Altyd Jesus is die pennevrug van Young se ontdekkingsreis om die beloftes van vreugde in die Woord te ontgin. Sy het dit geskryf asof Jesus self met die leser praat en jou nooi om ’n nuwe lewenstyl aan te neem – ’n lewe van ware vreugde.

Deur in die vreugdevolle beloftes in die Woord te delf, help. Altyd Jesus jou om Jesus op ’n dieper vlak te leer ken en ’n intieme verhouding met Hom te bou. Hy is die een wat jou altyd sal ontmoet net daar waar jy is

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot