Kanarie (Afrikaans, DVD)

, , , ,
Wanneer Johan Niemand vir militêre diens opgeroep word, oudisie hy vir die Suid-Afrikaanse Kerkkoor en Konsertgroep, die ‘Kanaries’ en word aanvaar. In ‘n politieke landskap waar wet en Godsdiens individualiteit onderdruk, moet Johan en die Kanaries militêre opleiding doen en daarna op ‘n landwye toer gaan, mense vermaak en geloof in die kerk en weermag versterk.

Op toer ontwikkel Johan gevoelens vir ‘n mede-koormaat en dit veroorsaak dat hy alles oor homself en sy wêreld bevraagteken. Hy ontmoet verskeie karakters op toer; sommige trots op die koor se pogings en ander wat hom bewus maak van die realiteit en effek van apartheid in Suid-Afrika.

Namate Johan sy geloof, patriotisme en seksualiteit bevraagteken, lei sy opkomende kreatiwiteit en passie vir musiek ‘n direkte konflik met sy bevelvoerders.


R98
List Price R160
Save R62 39%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles980
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Video

Product Description

Wanneer Johan Niemand vir militêre diens opgeroep word, oudisie hy vir die Suid-Afrikaanse Kerkkoor en Konsertgroep, die ‘Kanaries’ en word aanvaar. In ‘n politieke landskap waar wet en Godsdiens individualiteit onderdruk, moet Johan en die Kanaries militêre opleiding doen en daarna op ‘n landwye toer gaan, mense vermaak en geloof in die kerk en weermag versterk.

Op toer ontwikkel Johan gevoelens vir ‘n mede-koormaat en dit veroorsaak dat hy alles oor homself en sy wêreld bevraagteken. Hy ontmoet verskeie karakters op toer; sommige trots op die koor se pogings en ander wat hom bewus maak van die realiteit en effek van apartheid in Suid-Afrika.

Namate Johan sy geloof, patriotisme en seksualiteit bevraagteken, lei sy opkomende kreatiwiteit en passie vir musiek ‘n direkte konflik met sy bevelvoerders.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

no review

Product Details

General

Studio

Marche Media

Release date

February 2019

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Actors

, , , ,

Dimensions

192 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

DVD

Running time

2 hours, 3 minutes

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Age restriction

13

Categories

LSN

XQG-TPH-6FH-3

Trending In Film