Dit Spook Daar - Geeste En Spoke Van Suider-Afrika (Paperback)


Hier is ’n unieke versameling ervarings van die “ander” wêreld. Dit is nie uitgedinkte stories nie, maar werklike gevalle van bonatuurlike verskynsels.

Mense wat met alledaagse dinge besig is en onverklaarbare dinge ervaar: ligte, geluide en verskynsels uit ’n ander dimensie. Daar is Victoriaanse spookhuise, spoke in die veld en ruigtes, in langhuise en op afgeleë plase, verlate paaie met vervalle geboue, waar ontliggaamde voetstappe gedemp word deur die geklap van los hortjies in die tierende winterwind.


R133
List Price R165
Save R32 19%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1330
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hier is ’n unieke versameling ervarings van die “ander” wêreld. Dit is nie uitgedinkte stories nie, maar werklike gevalle van bonatuurlike verskynsels.

Mense wat met alledaagse dinge besig is en onverklaarbare dinge ervaar: ligte, geluide en verskynsels uit ’n ander dimensie. Daar is Victoriaanse spookhuise, spoke in die veld en ruigtes, in langhuise en op afgeleë plase, verlate paaie met vervalle geboue, waar ontliggaamde voetstappe gedemp word deur die geklap van los hortjies in die tierende winterwind.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Ampersand Press

Country of origin

South Africa

Release date

April 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

220 x 152 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

174

ISBN-13

978-1-919760-81-0

Barcode

9781919760810

Categories

LSN

1-919760-81-4



Trending On Loot