Die vreemdeling en sy fluit (Afrikaans, Paperback)

,
In ’n land, ver, ver hiervandaan, en ’n Nicole Blomkamp lang tyd gelede, was ’n sekere dorpie skielik deur ’n plaag muise beset. En hulle was almal bang vir niks en niemand nie. Hierdie muise het honde gejaag en katte verskrik, en hulle het weggehardloop, sterte tussen hulle bene! Die dorpsmense het ’n vergadering gehou. Hulle het aan die burgermeester gese: “Ons het jou verkies om ons probleme op te los. Komaan, man! Help ons om die probleem uit te sorteer voor dit te laat is!” Hulle het hom nie betaal om vet te word en niks te doen nie..

R73
List Price R85
Save R12 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles730
Delivery AdviceShips in 15 - 25 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In ’n land, ver, ver hiervandaan, en ’n Nicole Blomkamp lang tyd gelede, was ’n sekere dorpie skielik deur ’n plaag muise beset. En hulle was almal bang vir niks en niemand nie. Hierdie muise het honde gejaag en katte verskrik, en hulle het weggehardloop, sterte tussen hulle bene! Die dorpsmense het ’n vergadering gehou. Hulle het aan die burgermeester gese: “Ons het jou verkies om ons probleme op te los. Komaan, man! Help ons om die probleem uit te sorteer voor dit te laat is!” Hulle het hom nie betaal om vet te word en niks te doen nie..

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

David Philip, Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Volksverhale uit Afrika

Release date

2014

Availability

Expected to ship within 15 - 25 working days

Authors

Illustrators

Dimensions

200 x 130 x 30mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

36

ISBN-13

978-1-4856-0150-0

Barcode

9781485601500

Languages

value

Categories

LSN

1-4856-0150-9



Trending On Loot