Send or share

Snowy en sy Maats (Afrikaans, Hardcover)

Oom Angus en Snowy deel stories oor die lewe op die plaas en die lewe saam met Jesus.

Spring in die saal vir ’n prettige rit op die plaas saam met oom Angus en sy gunsteling perd Snowy. Snowy en sy vriende is baie lief vir Jesus en luister elke dag wanneer oom Angus sy Bybel lees en bid.

Snowy en sy maats deel plaasstories waarby kinders sal aanklank vind en lewenslesse leer, soos die keer toe die lammetjie Mê weggedwaal het van sy mamma, of toe Rooies die haan in die moeilikheid beland het omdat hy nie na goeie raad wou luister nie.

Elkeen van die 11 stories word gekomplementeer met ’n teksvers en gebed. Kinders tussen 5 en 8 jaar sal ook hou van die prettige aktiwiteit, soos legkaarte, soek die verskille en doolhowe.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Snowy and Friends.

R78
List Price R85
Save R7 8%

Pay from as little as R19.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles780

Non-Returnable

Delivery Advice

Out of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Oom Angus en Snowy deel stories oor die lewe op die plaas en die lewe saam met Jesus.

Spring in die saal vir ’n prettige rit op die plaas saam met oom Angus en sy gunsteling perd Snowy. Snowy en sy vriende is baie lief vir Jesus en luister elke dag wanneer oom Angus sy Bybel lees en bid.

Snowy en sy maats deel plaasstories waarby kinders sal aanklank vind en lewenslesse leer, soos die keer toe die lammetjie Mê weggedwaal het van sy mamma, of toe Rooies die haan in die moeilikheid beland het omdat hy nie na goeie raad wou luister nie.

Elkeen van die 11 stories word gekomplementeer met ’n teksvers en gebed. Kinders tussen 5 en 8 jaar sal ook hou van die prettige aktiwiteit, soos legkaarte, soek die verskille en doolhowe.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Snowy and Friends.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Snowy, 2

Release date

October 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

229 x 229 x 10mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

48

ISBN-13

978-1-4316-2040-1

Barcode

9781431620401

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-2040-8

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions