Spring in die saal vir ’n prettige rit op die plaas saam met oom Angus en sy perd Snowy. Snowy is baie lief vir Jesus en luister elke dag wanneer oom Angus sy Bybel lees en bid. Hulle is beste maatjies en werk hard saam op die plaas.
Snowy deel plaasstories waarby kinders sal aanklank vind en lewenslesse leer, soos die keer toe Snowy vriende wou maak met Big Stuff, ʼn baie kwaai en knorrige perd. Of die keer toe Snowy bang was om deur die rivier te gaan en oom Angus hom gehelp het om sy vrees te oorkom.
Elke storie word gekomplementeer met ʼn teksvers, gebed en prettige aktiwiteit met ʼn plaastema. Die aktiwiteite sluit in legkaarte, soek die verskil en doolhowe.
Die 11 stories met hulle avontuurlike aktiwiteite sal Snowy sommer gou ʼn gunsteling maak van kinders tussen 5 en 8 jaar.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Snowy
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Imprint | CUM |
Country of origin | South Africa |
Release date | November 2016 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Angus Buchan |
Dimensions | 238 x 235 x 10mm (L x W x T) |
Format | Hardcover |
Pages | 48 |
ISBN-13 | 978-1-4316-1615-2 |
Barcode | 9781431616152 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-4316-1615-X |