Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie (Afrikaans, Paperback)


Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe, en selfs ruimteskepe wat vinniger as lig vlieg.

R69
List Price R80
Save R11 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles690
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe, en selfs ruimteskepe wat vinniger as lig vlieg.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot