My prinses leer om dapper te wees (Afrikaans, Hardcover)


Klein dogtertjies hou van prinsesse met hulle tiaras, balrokke en alles wat blink is. Hierdie pragtige prentjie-storieboek leer dogtertjies hoe om soos ’n ware prinses en dogter van die Koning op te tree. In My prinses leer om dapper te wees word Grace en Hope geboelie deur ’n seun op hulle gunsteling glyplank by die parkie. Gaan hy hulle keer om pret te he? Die meisies leer ’n kosbare les oor dapperheid – by koningin Ester uit die Bybel. Die storie begin met ’n rympie oor prinses-wees en sal ure se leesgenot vir klein prinsessies wees. Ook beskikbaar in Engels onder titel My Princesses Learn to be Brave.

R58
List Price R70
Save R12 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles580
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Klein dogtertjies hou van prinsesse met hulle tiaras, balrokke en alles wat blink is. Hierdie pragtige prentjie-storieboek leer dogtertjies hoe om soos ’n ware prinses en dogter van die Koning op te tree. In My prinses leer om dapper te wees word Grace en Hope geboelie deur ’n seun op hulle gunsteling glyplank by die parkie. Gaan hy hulle keer om pret te he? Die meisies leer ’n kosbare les oor dapperheid – by koningin Ester uit die Bybel. Die storie begin met ’n rympie oor prinses-wees en sal ure se leesgenot vir klein prinsessies wees. Ook beskikbaar in Engels onder titel My Princesses Learn to be Brave.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tyndale House Publishers

Country of origin

United States

Release date

September 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

204 x 204 x 20mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

24

ISBN-13

978-1-4316-2029-6

Barcode

9781431620296

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-2029-7



Trending On Loot