0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Alternative therapies, healing & health

Buy Now

Volksgeneeskuns In Suid-Afrika - 'n Uitgebreide Versameling Boererate (Afrikaans, Hardcover, 2nd edition) Loot Price: R329
Discovery Miles 3 290
You Save: R21 (6%)

Share your images

Volksgeneeskuns In Suid-Afrika - 'n Uitgebreide Versameling Boererate (Afrikaans, Hardcover, 2nd edition)

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

 (sign in to rate)
List price R350 Loot Price R329 Discovery Miles 3 290 You Save R21 (6%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika is ’n versameling van 8705 boererate en het die eerste keer in 1965 verskyn. Vandag, 60 jaar later, lyk die mediese en farmakologiese landskap totaal anders. Daarom is dit so interessant – en soms lagwekkend – om te sien hoe vinnig ons mediese en farmakologiese kennis intussen gevorder het.

Die versameling bevat rate wat op bygeloof of tradisionele mondelinge oorlewering berus. Ander rate maak staat op veldkennis en die botaniese name van middels word verstrek. Daar word raat uitgedeel vir kwale van asma tot ylhoofdigheid.

“Vermaaklike oomblikke is talryk vir die moderne leser – en die algemene gebruik van hondebloed, velle van pas geslagte katte, luislange en dies meer, laat ’n mens verbysterd – tot jy besef met hoeveel radeloosheid daar voor sekere siektes te staan gekom is.” Dr. Dione Prinsloo – geskiedkundige.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2010
Authors: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Dimensions: 246 x 174 x 34mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 640
Edition: 2nd edition
ISBN-13: 978-1-86919-356-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Medicine > Other branches of medicine
Books > Medicine > Other branches of medicine > Pharmacology
Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Alternative therapies, healing & health
Books > Medicine > Other branches of medicine > Pharmacology > General
Books > Mind, Body & Spirit > Alternative therapies, healing & health
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Geneeskunde
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
LSN: 1-86919-356-3
Barcode: 9781869193560

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners