Liefde onder die sterre (Afrikaans, Electronic book text)


Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur 'n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy't allermins hierheen gekom op soek na 'n man – sy't immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is 'n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog ... Wanneer Kallie 'n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Die het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie..."

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur 'n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy't allermins hierheen gekom op soek na 'n man – sy't immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is 'n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog ... Wanneer Kallie 'n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Die het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie..."

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

April 2012

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-05454-2

Barcode

9780624054542

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05454-3



Trending On Loot