Die grootste geskenk - Inspirerende gebede en gedagtes vir 'n ma en haar ongebore baba (Afrikaans, Paperback)


Bele nou al in jou verhouding met jou ongebore baba deur vir hom of haar te bid en jou liefde te deel. Kinders is God se kosbare geskenk aan ouers. Swangerskap is ’n tyd vir feesviering, ontdekking en om te leer om iemand lief te he wat jy nog nie ken nie. In Die grootste geskenk leer ouers om nou al in hulle verhouding met hulle ongebore baba te bele deur vir hom of haar te bid en die Goeie Nuus met hom of haar te deel van hoe geliefd hy of sy al klaar is. Die Bybelverse, gebede en inspirerende gedagtes in hierdie boek sal ma’s se geloof versterk terwyl hulle hierdie kosbare seisoen deurgaan en opgewonde wag vir hulle grootste geskenk. Wanneer ’n nuwe lewetjie in jou groei, is dit die perfekte tyd om nader te kom aan die Een wat jou die liefste het.

R124
List Price R150
Save R26 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1240
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Bele nou al in jou verhouding met jou ongebore baba deur vir hom of haar te bid en jou liefde te deel. Kinders is God se kosbare geskenk aan ouers. Swangerskap is ’n tyd vir feesviering, ontdekking en om te leer om iemand lief te he wat jy nog nie ken nie. In Die grootste geskenk leer ouers om nou al in hulle verhouding met hulle ongebore baba te bele deur vir hom of haar te bid en die Goeie Nuus met hom of haar te deel van hoe geliefd hy of sy al klaar is. Die Bybelverse, gebede en inspirerende gedagtes in hierdie boek sal ma’s se geloof versterk terwyl hulle hierdie kosbare seisoen deurgaan en opgewonde wag vir hulle grootste geskenk. Wanneer ’n nuwe lewetjie in jou groei, is dit die perfekte tyd om nader te kom aan die Een wat jou die liefste het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot