Tania en die perdry-kompetisie: Boek 2: Veearts-vriende (Afrikaans, Paperback)

, ,
'n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, 'n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is 'n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog steeds, Tiek en sy apie is weer met hulle ou streke besig en Tobias is dolverlief en desperaat om Shardonnay se aandag te trek. Sal Tania ooit vir Oreo in die gimkana kan ry? Nog 'n dolle avontuur in die Toerien-huishouding, met tonne dieredrama, humor en nooit 'n oomblik van verveling nie!

R189
List Price R220
Save R31 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1890
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, 'n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is 'n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog steeds, Tiek en sy apie is weer met hulle ou streke besig en Tobias is dolverlief en desperaat om Shardonnay se aandag te trek. Sal Tania ooit vir Oreo in die gimkana kan ry? Nog 'n dolle avontuur in die Toerien-huishouding, met tonne dieredrama, humor en nooit 'n oomblik van verveling nie!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

July 2015

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

,

Illustrators

Dimensions

213 x 137 x 13mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

168

ISBN-13

978-0-7981-7060-4

Barcode

9780798170604

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-7060-3



Trending On Loot