Tekkies (Afrikaans, Paperback)

,
Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef. Zander se belangstellings beindruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf 'n bietjie soos lees. Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfone in sy ore druk, verdwyn die wereld rondom hom. Totdat een van die mooiste meisies in die skool hom op 'n dag sien hardloop ... Roxy is vasbeslote om Zander sover te kry om landloop te hardloop, en in die proses word sy lewe op sy kop gekeer - in meer as een opsig. Zander se beste vriend verstaan nie sy nuwe obessie met hardloop nie en wil net oor die Cyber Clash-rekenaarspeletjiekompetisie praat. Daarby is Zander se gevoelens vir Roxy ook definitief nie platonies nie, en asof dit nie genoeg is nie, is sy eerste landloopkompetisie op dieselfde dag as sy broer se debuutwedstryd vir die eerste rugbyspan. Zander sal moet kies: Gaan hy sy broer in die steek laat, of vir Roxy? Tekkies is 'n grafiese roman met teks deur die topverkoper-skrywer Jaco Jacobs, en illustrasies vir die slimfoon-generasie deur Alistair Ackermann.

R176
List Price R225
Save R49 22%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1760
Delivery AdviceShips in 9 - 14 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef. Zander se belangstellings beindruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf 'n bietjie soos lees. Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfone in sy ore druk, verdwyn die wereld rondom hom. Totdat een van die mooiste meisies in die skool hom op 'n dag sien hardloop ... Roxy is vasbeslote om Zander sover te kry om landloop te hardloop, en in die proses word sy lewe op sy kop gekeer - in meer as een opsig. Zander se beste vriend verstaan nie sy nuwe obessie met hardloop nie en wil net oor die Cyber Clash-rekenaarspeletjiekompetisie praat. Daarby is Zander se gevoelens vir Roxy ook definitief nie platonies nie, en asof dit nie genoeg is nie, is sy eerste landloopkompetisie op dieselfde dag as sy broer se debuutwedstryd vir die eerste rugbyspan. Zander sal moet kies: Gaan hy sy broer in die steek laat, of vir Roxy? Tekkies is 'n grafiese roman met teks deur die topverkoper-skrywer Jaco Jacobs, en illustrasies vir die slimfoon-generasie deur Alistair Ackermann.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Pan Macmillan

Country of origin

South Africa

Release date

March 2022

Availability

Expected to ship within 9 - 14 working days

Authors

,

Dimensions

198 x 128 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-1-77625-115-5

Barcode

9781776251155

Languages

value

Categories

LSN

1-77625-115-6



Trending On Loot