Send or share

Tesourus Van Afrikaans (Afrikaans, Hardcover, Heruitgawe)

Die hersiene uitgawe van die Tesourus van Afrikaans gee ’n uitstekende beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse woordeskat en die fyn net van betekenisse wat binne die woordeskat geweef word. Vir elkeen wat in Afrikaans belangstel en doeltreffend wil komminukeer, is dit ‘n besondere instrument.

  • Meer as 140 000 inskrywings word in 855 betekenisvelde gerangskik.
  • Verwante woorde en uitdrukkings word in elkeen van hierdie betekenisvelde opgeneem.
  • Ontsluiting van nuanseverskille tussen sinonieme, byna sinonieme, en teenoorgesteldes.
  • Oorkoepelende terme en woorde wat betekenisverhoudinge uitwys, bv. woorde wat verwys na die onderdele van 'n saak en woorde wat verwys na die persoon wat 'n bepaalde handeling uitvoer.
  • Spreekwoorde en ander vaste uitdrukkings wat met bepaalde konsepte geassosieer word.
  • 'n Uitgebreide indeks.
  • Handige kruisverwysings en gebruiketikette.
R250
List Price R280
Save R30 11%

Pay from as little as R62.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2500

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die hersiene uitgawe van die Tesourus van Afrikaans gee ’n uitstekende beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse woordeskat en die fyn net van betekenisse wat binne die woordeskat geweef word. Vir elkeen wat in Afrikaans belangstel en doeltreffend wil komminukeer, is dit ‘n besondere instrument.

  • Meer as 140 000 inskrywings word in 855 betekenisvelde gerangskik.
  • Verwante woorde en uitdrukkings word in elkeen van hierdie betekenisvelde opgeneem.
  • Ontsluiting van nuanseverskille tussen sinonieme, byna sinonieme, en teenoorgesteldes.
  • Oorkoepelende terme en woorde wat betekenisverhoudinge uitwys, bv. woorde wat verwys na die onderdele van 'n saak en woorde wat verwys na die persoon wat 'n bepaalde handeling uitvoer.
  • Spreekwoorde en ander vaste uitdrukkings wat met bepaalde konsepte geassosieer word.
  • 'n Uitgebreide indeks.
  • Handige kruisverwysings en gebruiketikette.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Prep For Success

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions