Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback)


Van die oomblik wat ons gebore word, begin ons ook te sterf. Maar al is die dood een van die algemeenste menslike gebeurtenisse, vermy die meeste mense om daaroor te dink of te praat. Wreed En Mooi Is Die Dood – met bydraes deur gewilde Afrikaanse skrywers – probeer hierdie stilte te verbreek.

Deur hul diep persoonlike verhale oor verlies en heling te deel, bied die bydraers onbewustelik ook raad vir hoe om die hartseer van ’n geliefde se dood te verwerk en hoe om jou eie sterflikheid te konfronteer. So vertel Marita van der Vyver van haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach deel sy ervaring van eensaamheid na sy vrou se dood. ’n Paramedikus beskryf sy daaglikse ontmoetings met die dood, daar is ’n lys van dinge wat ’n mens vir ’n sterwende moet sê en nie moet sê nie en ook ’n bespreking van die rituele om die dood. Daar is soms selfs ’n bietjie humor . . . soos die storie oor die jong dominee wat in ’n leë graf geval het en Annelie Botes se voorbereidings vir haar begrafnis.

Dit is ’n aangrypende boek wat beloof om lesers te roer en weer te laat dink oor hulle prioriteite in die lewe.


R240
List Price R300
Save R60 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2400
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Van die oomblik wat ons gebore word, begin ons ook te sterf. Maar al is die dood een van die algemeenste menslike gebeurtenisse, vermy die meeste mense om daaroor te dink of te praat. Wreed En Mooi Is Die Dood – met bydraes deur gewilde Afrikaanse skrywers – probeer hierdie stilte te verbreek.

Deur hul diep persoonlike verhale oor verlies en heling te deel, bied die bydraers onbewustelik ook raad vir hoe om die hartseer van ’n geliefde se dood te verwerk en hoe om jou eie sterflikheid te konfronteer. So vertel Marita van der Vyver van haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach deel sy ervaring van eensaamheid na sy vrou se dood. ’n Paramedikus beskryf sy daaglikse ontmoetings met die dood, daar is ’n lys van dinge wat ’n mens vir ’n sterwende moet sê en nie moet sê nie en ook ’n bespreking van die rituele om die dood. Daar is soms selfs ’n bietjie humor . . . soos die storie oor die jong dominee wat in ’n leë graf geval het en Annelie Botes se voorbereidings vir haar begrafnis.

Dit is ’n aangrypende boek wat beloof om lesers te roer en weer te laat dink oor hulle prioriteite in die lewe.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Jonathan Ball Publishers SA

Country of origin

South Africa

Release date

April 2019

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

234 x 152 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback - Trade

Pages

260

ISBN-13

978-1-86842-943-1

Barcode

9781868429431

Categories

LSN

1-86842-943-1



Trending On Loot